//September

September 2016

SAFLAND SEWES ‘N REUSE SUKSES

By |2018-03-13T08:37:30+00:0028th September 2016|

 deur Tielman van Lill   Die Safland Sewestoernooi wat die afgelope naweek in Windhoek afgehandel is, het kookwater rugby opgelewer en selfs die Pole het Afrikaans gepraat toe hulle“vodka” gesê het. Die kompetisie wat Vrydagmiddag by die Hage Geingob-stadion en WAP-velde in Pionierspark afgeskop het, was deur laerskole (o.13), hoërskole, klubs en internasionale spanne bygewoon. Die [...]

SWAKOP ALL SET TO HOST SEVENS RUGBY TOURNEY

By |2018-03-13T08:39:17+00:0026th September 2016|

by Staff Reporter   Windhoek – “Team sport is an excellent way of promoting small group dynamics that are essential in business and life in general,” said Kallie van der Merwe from Safland, title sponsors of this year’s Sevens rugby tournament.   “Safland, as a private company, can only do so much in promoting sports initiatives [...]

SEWESRUGBY NEEM HOOFSTAD OOR

By |2018-03-13T08:41:20+00:0025th September 2016|

deur Die Republikein Die Safland Sewestoernooi word vandag en môre by die Hage Geingob-stadion aangebied waar ’n sterk Akademiespan van die Suid-Afrikaanse Rugby-unie (SARU) onder die afrigting van Neil Powell gaan deelneem. Die 12 spelers van Powell is ’n kombinasie van gevestigde Blitsbokke asook belowende spelers wat tans by die Akademie in Stellenbosch onder sy bekwame [...]

SEVENS ADVENTURE IN WINDHOEK

By |2018-03-13T08:41:57+00:0025th September 2016|

 by NamibianSun The Safland Windhoek Sevens tournament is taking place today and tomorrow, with several teams from Southern Africa competing in the two-day event. Included in the tournament is a strong South African Rugby Union (SARU) Sevens Academy side, which touched down in Windhoek yesterday. Neil Powell, the SARU Sevens Academy coach, called up a 12-man [...]

SAFLAND 7’S IN IT TO WIN IT

By |2018-03-13T08:43:23+00:0016th September 2016|

by Staff Reporter   The Saflands Sevens rugby tournament will be making way on the weekend of the 12 and 13 November when international rugby powerhouses descend on the desert oasis, Swakopmund. The Namibia Rugby Union (NRU) made the announcement this week in Windhoek. Tournament organiser, Willem Strauss said the tourney moved to Swakopmund from Windhoek [...]